Литмир - Электронная Библиотека
Литмир - Электронная Библиотека > Butchart Duncan (EN) > Natuurlewe van Suid-Afrika 'n Fotografiese Gids
Natuurlewe van Suid-Afrika 'n Fotografiese Gids
Добавить похожую книгу
Twitter 101
Автор: Dugan Lauren (EN)
Похожа
Непохожа
Demonata #3: Slawter
Автор: Shan Darren (EN)
Похожа
Непохожа
Natuurlewe van Suid-Afrika 'n Fotografiese Gids
Author:Butchart Duncan (EN)
A introductory fragment is available
Language of a book: Английский
Publisher: Gardners Books

    Die nuttige, allesomvattende fotogids tot die natuurlewe van Suid-Afrika dek die streek se soogdiere, voels, reptiele, paddas en bome wat heel waarskynlik gesien sal word. Vir elke spesie is daar 'n volkleurfoto, bondige uitkenningsteks en verspreidingskaart, sowel as die plekke waar hulle heel waarskynlik gesien sal word. 'n Kort inleiding bespreek die streek se geologie, klimaat, plantegroeisones, natuurlewebrandpunte, en gee wenke vir die waarneming van die natuur en sy diere. Die gerieflike aanbieding van Suid-Afrika se opvallendste diere en bome in een boekdeel sal by sowel toeriste as plaaslike natuurliefhebbers byval vind.

    Поделиться:
    ]]>Facebook :0]]>  ]]>Twitter :0]]>  ]]>В контакте :0]]>  ]]>Livejournal :0]]>  ]]>Мой мир :0]]>  ]]>Gmail :0]]>  Email :0  ]]>Скачать :0]]>  
    Мой статус книги:
    Чтобы оставить свою оценку и комментарий вам нужно зайти на сайт или зарегистрироваться

    {"b":"523032","o":30}