Литмир - Электронная Библиотека
Die Penguin Boek van Sporttrivia
Добавить похожую книгу
Handling Edna
Похожа
Непохожа
Cheltenham Town 365
Автор: Palmer Jon (EN)
Похожа
Непохожа
2100 Laughs for All Occasions
Автор: Orben Robert (EN)
Похожа
Непохожа
Die Penguin Boek van Sporttrivia
Author:O'Sullivan David (EN)
Language of a book: Английский
Language of an original book: Английский
Publisher: Gardners Books

    David O'Sullivan en Kevin McCallum is passievol oor sport en word geboei deur die kleurryke karakters, spanningsvolle oomblikke en nimmereindigende drama wat die sportw reld kenmerk. Jare se kyk-, lees- en verslaggewingswerk oor belangrike sportgebeure het di twee skrywers in staat gestel om 'n magdom inligting te versamel. Hierdie boek is die eindproduk van baie oordenking, argumente en die navolging van bekende sportsterre in pogings om persoonlike staaltjies bymekaar te maak. Dis 'n boeiende versameling trivia en agter-die-skerms-verhaaltjies oor die Suid-Afrikaanse sporttoneel oor die jare. Die Penguin Boek van Suid-Afrikaanse Sporttrivia is ideale leesstof vir sportgeesdriftiges, of diegene wat graag hul sportmal vriende wil uitboul met hul kennis. Het jy geweet: Watter eenoog-Noorwe r op 'n stadium kaptein was van die Suid-Afrikaanse krieketspan? Waarom Percy Montgomery vir Bruce James 'n opstopper gegee het voor die 2007 Rugby W reldbeker? Hoe Thabo Mbeki daarvoor verantwoordelik was dat die Wes-Indiese krieketspan hulle eerste wedstryd verloor het tydens hulle toer in Engeland in Junie 1966? Watter kwaito-ster se pa bekend is vir sy prestasies in perdspring? Hoe Madonna gehelp het om Gary Kirsten se krieketloopbaan 'n hupstoot te gegee? Waarom Jomo Sono van sy eie trouonthaal gedros het? Waarom Pieter Hendriks se drie in die openingswedstryd van die 1995 Rugby W reldbeker nooit toegestaan moes gewees het nie? Kry antwoorde op hierdie en nog honderde vrae en be ndruk jou vriende met jou buitengewone kennis oor Suid-Afrikaanse sport.

    Поделиться:
    ]]>Facebook :0]]>  ]]>Twitter :0]]>  ]]>В контакте :0]]>  ]]>Livejournal :0]]>  ]]>Мой мир :0]]>  ]]>Gmail :0]]>  Email :0  ]]>Скачать :0]]>  
    Мой статус книги:
    Чтобы оставить свою оценку и комментарий вам нужно зайти на сайт или зарегистрироваться

    {"b":"315963","o":30}