Литмир - Электронная Библиотека
Die Vernuftige Verkleurmannetjie
Добавить похожую книгу
New Zealand in the Twentieth Century
Автор: Moon Paul (EN)
Похожа
Непохожа
Death can dance 2
Читать
Похожа
Непохожа
Ancient Allan
Похожа
Непохожа
Dynamic Random Walks
Автор: Schott Rene (EN)
Похожа
Непохожа
If Beale Street Could Talk
Похожа
Непохожа
Bring Back Her Body
Автор: Brock Stuart (EN)
Похожа
Непохожа
Die Vernuftige Verkleurmannetjie
A introductory fragment is available
Language of a book: Английский
Publisher: Gardners Books

    'n Pragtige, boeiende verhaal, in rymende versvorm geskryf,wat oor die avonture van 'n tuinverkleurmannetjie handel. 'nVolle bladsy met plakkers spoor die jong leser aan om aktiefaan die storie deel te neem!Die illustrasies is gedoen deur Clair Norden, 'n ywerigekinderboek-illustreerder. Haar helder, aanloklike, spelerigeillustrasies stimuleer die verbeelding en boei haar lesers. Die teks verskaf insig tot die werklike kenmerke engewoontes van die algemene dwergverkleurmannetjie, maarlees soos 'n avontuurverhaal en verskaf dramatiese elementevan onverwagse gevaar, noue ontkomings, broeiende rampeen, uiteindelik, oorwinning!Dit is die tweede titel in Struik Nature se 'OorspronklikeAfrika-verhaal'-reeks, wat in die toekoms plaaslike klassiekeliteratuur bestempel sal kan word. Hierdie verhaal sal bykinders en hul ouers aanklank vind.

    Мой статус книги:
    Чтобы оставить свою оценку и отзывы вам нужно зайти на сайт или зарегистрироваться

    {"b":"533849","o":30}