Литмир - Электронная Библиотека
Dans met armmansdogter
Добавить похожую книгу
Troy: Fall Of Kings
Похожа
Непохожа
AMOR
Оценка   5 (1)
Читать
Похожа
Непохожа
Devils Of Loudun
Похожа
Непохожа
Paediatric Cardiology
Похожа
Непохожа
Multiple Imputation and its Application
Похожа
Непохожа
Liberal Beginnings
Похожа
Непохожа
Killer Instinct
Автор: Finder Joseph (ES)
Похожа
Непохожа
PositionPilot.pro - ты видишь результат, мы помогаем увидеть причину
Dans met armmansdogter
Author:Jooste Pamela (EN)
A introductory fragment is available
Language of a book: Английский
Publisher: Gardners Books

    Eers is daar gerugte, dan amptenare met papiere, dan die bulldozers. Is dit die einde van die wereld? Vir baie mense is dit, maar nie vir Lily Daniels nie. Sy is nog nie twaalf nie, maar sy het al 'n leeftyd deurgemaak - saam met haar familie, saam met die hele Valley, die buurt wat die owerheid nou wil platstoot. In no. 48 Constitution-straat woon net vroumense; die mans in die familie is 'n treurige lot. Daar is Lilly en haar ouma wat haar grootgemaak het en haar antie Stella met die poliobeen. Haar ma, Gloria, is vort. Getry vir white, se party. En op 'n dag is sy terug. Deftig aangetrek en beeldskoon kom sy teen die heuwel af gestap. Maar wie's die vrou? Met haar geld en haar houding? Lily kan haar ma nie verdra nie, en dis nie net met haar wat Gloria bots terwyl die rede vir haar terugkeer duidelik word nie: sy wil die owerheid kaalvuis aanvat om die verwoesting van hul buurt tekeer, die verstrooiing van haar mense oor die windverwaaide Kaapse Vlakte. Gloria gaan 'n prys moet betaal. Lily ook. Maar hoe skerp hulle ook al bots, hulle is uit dieselfde taai hout gesny.

    Мой статус книги:
    Чтобы оставить свою оценку и отзывы вам нужно зайти на сайт или зарегистрироваться

    {"b":"495807","o":30}