Литмир - Электронная Библиотека
Joost en Amor
Добавить похожую книгу
Реквием
Читать
Похожа
Непохожа
Preparing for Victory
Автор: Ulbrich David (EN)
Похожа
Непохожа
Death by Chocolate
Похожа
Непохожа
Dead Men Stood Together
Похожа
Непохожа
Discover American Indian Ways
Автор: Soeder Pamela (EN)
Похожа
Непохожа
Rest Is Noise Series: Zion Park
Автор: Ross Alex (EN)
Похожа
Непохожа
Kant and the Subject of Critique
Автор: Goldman Avery (EN)
Похожа
Непохожа
Joost en Amor
Author:Prins Gavin (EN)
A introductory fragment is available
Language of a book: Английский
Publisher: Gardners Books

    Die gevierde Springbok-rugbyheld Joost van der Westhuizen en sy vrou, die sangeres Amor Vittone, was 'n glansryke paartjie wat die verbeelding van menige Suid-Afrikaner aangegryp het. Hulle het as hul land se eie "Posh en Becks" bekend gestaan en was geseend met sukses, roem, ophemeling deur die publiek, en 'n oenskynlik gelukkige huwelik. Totdat 'n skokberig oor 'n seksvideo op die voorblad van 'n plaaslike Sondagkoerant verskyn het ... In hierdie boek vertel Gavin Prins, die welbekende joernalis en 'n persoonlike vriend en vertroueling van die Van der Westhuizens, nou die storie agter die storie - die een wat nog nooit tevore gepubliseer is nie. Prins, wat die seksvideo-skandaal op die voorblad van Rapport bekend gemaak het, beskryf hoe 'n eenvoudige plaasseun wat 'n nasionale rugbyheld geword het, sy droomvrou ontmoet en met haar getrou het - en toe op die mees openbare en vernederende manier in ongenade geval het. Sy bekentenis het 'n sekere mate van bevryding meegebring - totdat 'n lewensgevaarlike siekte hom op sy knie gedwing het Hierdie kragtige vertelling, wat dikwels skokkend maar uiteindelik opheffend is, is die ware verhaal agter die opspraakwekkende opskrifte wat Suid-Afrika se bekendste paartjie geteister het.

    Поделиться:
    ]]>Facebook :0]]>  ]]>Twitter :1]]>  ]]>В контакте :0]]>  ]]>Livejournal :1]]>  ]]>Мой мир :0]]>  ]]>Gmail :1]]>  Email :0  ]]>Скачать :1]]>  
    Мой статус книги:
    Чтобы оставить свою оценку и отзывы вам нужно зайти на сайт или зарегистрироваться

    {"b":"483154","o":30}