Литмир - Электронная Библиотека
Pikant
Добавить похожую книгу
Судьба
Оценка   8.79 (14)
Читать
Похожа
Непохожа
Insect Sex Pheromones
Похожа
Непохожа
Capacity to Care
Автор: Hollway Wendy (EN)
Похожа
Непохожа
On Writers and Writing
Автор: Gardner John (EN)
Похожа
Непохожа
Are Cops Racist?
Похожа
Непохожа
How to Give Her Absolute Pleasure
Автор: Paget Lou (EN)
Похожа
Непохожа
Pikant
Author:Cabano Sonia (EN)
A introductory fragment is available
Language of a book: Английский
Publisher: Gardners Books

    'Geen kok wil smaaklose of oninteressante kos voorsit nie' - dit is die stelling wat die beginsel agter Pikant saamvat - 'n kookboek met die doel om geur by daaglikse kookkuns te voeg. Met kreatiewe en genspireerde kosfotografie wat disse laat lewe, word die gewone buitengewoon. Meer as 280 resepte dek geursoute en -suikers, smere, speserymengsels en -pastas, marinades, doopsouse, aftreksels, souse, pesto's, asyne, olies, piekels, ingemaakte produkte en smaakmiddels. Dit is nie net heerlik nie, maar ook lekker om te maak! Tuisgemaakte smaakmiddels bevat geen ongewenste by- of preserveermiddels nie en kan aangepas word om aan individuele smaak en voorkeur te voldoen. Boonop is dit dikwels goedkoper as winkelprodukte. Die resepte sluit wenke in oor hoe om die klaarbereide produkte te gebruik en te bre en, in die meeste gevalle, word variasies voorgestel. 'n Keur van volledige resepte vir voltooide disse is deur die hoofstukke versprei.

    Мой статус книги:
    Чтобы оставить свою оценку и отзывы вам нужно зайти на сайт или зарегистрироваться

    {"b":"473924","o":30}