Литмир - Электронная Библиотека
Die 95 stellings van Lilith X
Добавить похожую книгу
Fluger
Похожа
Непохожа
Birth of Capitalism
Автор: Heller Henry (EN)
Похожа
Непохожа
Contact Lens Practice
Автор: Efron Nathan (EN)
Похожа
Непохожа
Die 95 stellings van Lilith X
Author:Rabe Lizette (EN)
A introductory fragment is available
Language of a book: Английский
Publisher: Gardners Books

    Lilith, die perfekte ma en 'n vrou wat haar kant bring, is moeg. Moeg om haarself te kondisioneer volgens voorskrifte van 500 jaar gelede. Moeg van 'n manlike gekonstrueerde wereld. Op Internasionale Vrouedag bevry Lilith X haarself. Sy is haar eie protestant, want protesteer gaan sy - teen die subtiele en nie so subtiele vorms van onderdrukking. Sy is haar eie hervormer, want hervorm gaan sy - net haarself, want Lilith wil nie 'n kollektiewe vrouewoede ontketen nie. Sy wil net haarself bevry uit die Ou Testamentiese paradigma wat vroue vanaf die eerste skeppingsverhaal as tweedeklasburgers gekondisioneer en geindoktrineer het. Lilith begin haar eie nuwe wreldorde skep. Met skerpsinnigheid en eerlikheid spyker Lizette Rabe Die 95 stellings van Lilith X as't ware aan haar rekenaar vas en skryf haar eie nuwe storie - een waar die vrou nie letterlik in die vertaling tweede gekom en verlore geraak het nie. Die 95 Stellings van Lilith X sal jou dalk ontnugter, maar dit sal jou laat dink. En dt is al wat Lilith van haar medevrouereisigers vra.

    Поделиться:
    ]]>Facebook :0]]>  ]]>Twitter :0]]>  ]]>В контакте :0]]>  ]]>Livejournal :0]]>  ]]>Мой мир :0]]>  ]]>Gmail :0]]>  Email :0  ]]>Скачать :0]]>  
    Мой статус книги:
    Чтобы оставить свою оценку и комментарий вам нужно зайти на сайт или зарегистрироваться

    {"b":"448927","o":30}