| | | Sasol Eerste Veldgids tot Sterrehemel van Suider-Afrika A introductory fragment is available | Language of a book: Английский Publisher: Gardners Books | |
|
| | Sasol Eerste Veldgids tot die Sterrehemel van Suider-Afrika bied 'n fassinerende blik op die suidelike sterrehemel. Met behulp van volkleurfoto's en illustrasies, maandelikse sterrekaarte en maklik leesbare teks, sal die ontluikende sterrekundige die meer sigbare voorwerpe in ons naghemel kan uitken en meer van die unieke verskynsels in ons sterrestelsel te wete kom. | | | Мой статус книги: | | |
|
{"b":"446030","o":30} |