Литмир - Электронная Библиотека
Литмир - Электронная Библиотека > Vlismas Michael (EN) > Die uitsonderlike boek van Suid-Afrikaanse gholf
Die uitsonderlike boek van Suid-Afrikaanse gholf
Добавить похожую книгу
Die Wonderwerker
Автор: Barnard Chris (EN)
Похожа
Непохожа
Land Within
Похожа
Непохожа
Dinosaur's Packed Lunch
Похожа
Непохожа
Happy Birthday, Dear Amy (Replica #16)
Автор: Kaye Marilyn (EN)
Похожа
Непохожа
Berenstain Bears Get Their Kicks
Похожа
Непохожа
Never Stop Pushing
Автор: Gardner Rulon (EN)
Похожа
Непохожа
420 Characters
Автор: Beach Lou (EN)
Похожа
Непохожа
Die uitsonderlike boek van Suid-Afrikaanse gholf
Author:Vlismas Michael (EN)
Language of a book: Английский
Language of an original book: Английский
Publisher: Gardners Books

    Die Uitsonderlike Boek van Suid-Afrikaanse Gholf is 'n m t lees vir enige gholf-fanatikus. Michael Vlismas het uit jare se ervaring as sport- en gholfjoernalis geput om 'n fassinerende versameling trivia, aanhalings, ongelooflike tellings, skreeusnaakse staaltjies en verhale van agter die skerms van Suid-Afrika gholf saam te stel. Hierdie uitsonderlike Suid-Afrikaanse gholfboek bevat boeiende trivia soos: die blouape wat die kameraspan gedurende 'n belangrike toernooi gekaap het; die Suid-Afrikaanse gholfklub wat bekend is vir sy slange; Jaco van Zyl se SA PGA-oorwinning vanuit 'n roosbedding; die boer wat 30 km met sy trekker gery het om gras op sy plaaslike gholfbaan te plant; hoe Simon Hobday gedreig het om 'n toeskouer en sy vrou te laat vermoor; die kolhou-prys wat niemand wou wen nie ... en veel meer.

    Мой статус книги:
    Чтобы оставить свою оценку и отзывы вам нужно зайти на сайт или зарегистрироваться

    {"b":"316164","o":30}