Литмир - Электронная Библиотека
Die Afrikaanse Skryfgids
Добавить похожую книгу
Science of the Oven
Автор: This Herve (EN)
Похожа
Непохожа
Earthquake
Похожа
Непохожа
Putting the Boot In
Автор: Kavanagh Dan (EN)
Похожа
Непохожа
Die Afrikaanse Skryfgids
Author:Kleyn Leti (EN)
Language of a book: Английский
Language of an original book: Английский
Publisher: Gardners Books

    Wil jy skryf? Het jy kundige en ervare skrywers se hulp nodig om jou ideaal te verwesenlik? Die Afrikaanse Skryfgids, 'n hulpmiddel vir voornemende (en reeds gepubliseerde) skrywers, kan die wonderw reld van woorde vir jou open. Hierdie omvattende gids - die eerste in sy soort in Afrikaans - is gemik op almal wat meer van die skryfkuns, skryftegnieke en die Suid-Afrikaanse uitgewersbedryf wil weet. Die medewerkers, almal gerekende skrywers op hul onderskeie spesialiteitsgebiede, stel die inligting op 'n toeganklike manier bekend. Hulle deel hul "fabrieksgeheime", praktiese raad ten opsigte van die skryfproses wat oor lang jare van frustrasie en foute ontwikkel is, nou ruimskoots met voornemende skrywers. Niemand hoef in dieselfde slaggate te trap nie. "'n Uiters leesbare en belangrike samestelling van inligting wat beslis vir enige voornemende skrywer 'n skat van kennis kan wees om die eerste tree op die pad na 'n skryfloopbaan te gee. Dit is egter ook veel meer as bogenoemde - die samestelling kan van besondere waarde wees vir studente, onderwysers en taalliefhebbers in die algemeen." - Johan Anker. Met Wim Alberts, Hennie Aucamp, C.Johan Bakkes, Marike Bekker, Marthinus Beukes, Andries Bezuidenhout, Marinda Botha, Saartjie Botha, Willemien Br mmer, Willie Burger, Anneretha Combrink, Leon de Villiers, Philip de Vos, Dani l du Plessis, Hans du Plessis, Louis Esterhuizen, Jeanette Ferreira, Gilbert Gibson, Margaret Goldsmid, Franci Greyling, Piet Grobler, Hennie Human, Jaco Jacobs, Irma Joubert, Harry Kalmer, Sophia Kapp, Jaco Kirsten, Leti Kleyn, Murray La Vita, Margot Luyt, Maretha Maartens, Charles Malan, Karen Meiring, Petrovna Metelerkamp, Adriaan Meyer, Melt Myburgh, Bernard Odendaal, Rhod Odendaal, Chanette Paul, Henning Pieterse, Johann Potgieter, Louis Pretorius, Lizette Rabe, Lien Roux-deJager, Riana Scheepers, Dana Snyman, Ingrid Stegmann, Piet Steyn, Marjorie van Heerden, Leon van Nierop, Cecile van Zyl, Fanie Viljoen.

    Поделиться:
    ]]>Facebook :0]]>  ]]>Twitter :0]]>  ]]>В контакте :0]]>  ]]>Livejournal :0]]>  ]]>Мой мир :0]]>  ]]>Gmail :0]]>  Email :0  ]]>Скачать :0]]>  
    Мой статус книги:
    Чтобы оставить свою оценку и комментарий вам нужно зайти на сайт или зарегистрироваться

    {"b":"316059","o":30}